Desteni Afrikaans - Gelykheid Geld Stelsel - Algemene Vrae - Deel 2

Full desteni afrikaans gelykheid geld stelsel algemene vrae volume 2

Add to Cart Gift to Someone

Price: €5.99
Published:

In hierdie onderhoud reeks bespreek ons die basiese struktuur van die Gelykheid Geld Stelsel deur die beantwoording van die vrae wat dikwels gevra word met betrekking tot die Gelykheid Geld Stelsel.

Soos jy deur die onderhoude gaan, sal jy verbaas wees met die eenvoudigheid van die Gelykheid Geld Stelsel , wat jou sal lei om die volgende vraag te vra ? ?Hoekom het ons nie voorheen al die Gelykheid Geld Stelsel toegepas nie??

Om die Gelykheid Geld Stelsel te ondersteun deur jou begrip daarvan asook die mense te ondersteun wat besig is om hierdie stelsel te manifesteer. Koop dan hierdie produk. Word ingelig en raak betrokke.

Deel 1:

  1. Basiesie Inkomstetoelaag
  2. Geld is nie alles nie
  3. My boedel nalatingskap vir my kinders
  4. Dobbel, weddenskappe en sport in ‘n gelykheid geld stelsel
  5. Hoe sal land gedustribeur word en hoe sal daar besluit word wie sal watse huis kry om in te woon?
  6. Hoe sal mense gemotiveer wees in ‘n Gelykheids Geld Stelsel?
  7. Hoe sal die basiesie inkomstetoelaag befonds word?
  8. Hoe sal ons almal kry om saam te stem met ‘n gelykheids geld stelsel?
  9. Is die gelyke geld stelsel nie net kommunisme nie?
  10. Leierskap en die gelykheids geld stelsel
  11. Wat gaan gebeur met private korporasies and maatskappye?
  12. Hoekom gebruik ons nie die TV om die boodskap te versprei nie?
  13. Gaan geld fiesies bestaan in ‘n gelykheids gelds stelsel?
  14. Sal ek my eie huis besit?
  15. Sal mense nie die gelyhieds geld stelsel misbruik nie?
  16. Gaan die gelykheids geld stelsel afgedwing word op mensdom?
  17. Gaan ek my vrye keuse verloor in ‘n gelykheids geld stelsel?
  18. Hoe gaan die gelykheids geld stelsel geïmplementeer word?
  19. Hoe gaan ‘n gelykhieds geld stelsel vir energie en natuurlike hupbronne betaal?
  20. Sal ons almal mikroskyfie inplantings he?
  21. Waarom is die Gelykheids Geld Stelsel nie ‘n geweldadige rewolusie nie?
  22. Hoe sal kos vervaardig en verskaf word in ‘n gelykheids geld stelsel?
  23. Motors in ‘n gelyheids geld stelsel, wie gaan hulle maak, en wie gaan hulle kry?
  24. Sal ek nog in staat wees om die dinge te koop waarvan ek hou?
  25. Hoe sal ons seker maak dat produkte gemaak is om te hou?

Deel 2:

  1. Kan ek wins maak uit gelyheid?
  2. Wat van belonings vir goeie prestasies in ‘n gelykheids stelsel?
  3. Wie sal wil studier om ‘n dokter te word in ‘n gelykheids geld stelsel?
  4. Wat sal gebeur met my skuld in die gelykheids geld stelsel?
  5. Lewensversekering in ‘n gelykheids geld stelsel
  6. Hoe besluit ons wat die basiese lewens standaarde gaan wees?
  7. Hoe sal ons van die giftige afval produkte en ander kapitalistiesse newe effekte ontslae raak?
  8. Die basiese inkomste toelage
  9. Sal ons almal dieselfde klere dra?
  10. Wat van famielies in ‘n Gelykheids Geld Stelsel?
  11. Wat is ingryping?
  12. Wat sal met misdadigers gebeur?
  13. Wat sal word van die elite?
  14. Hoe sal die geregstelsel lyk?
  15. Wat sal die polisie, weermag en vloot doen?
  16. Wat gebeur met die wat nie wil verander waneer hulle hulp van professionele sielkundigus kry nie?
  17. Wie besluit op die pryse van produkte en dienste?
  18. Sal Bill Gates nog steeds Bill Gates wees binne ‘n gelykheids geld stelsel?
  19. Sal grense bestaan in ‘n gelykheids geld stelsel?
  20. Sal ons genoeg energie he om vir almal in die wereld elektrisiteit te verskaf?
  21. Sal opvoeding ‘n verpligting wees?
  22. Wat sal met die media gebeur?
  23. Wat sal met die Rommel verwyderaars gebeur?
  24. Sal chemikalieë nog steeds geproduseer word?
  25. Gaan daar nog steeds banke in ‘n gelykhieds geld stelsel wees?

This product is delivered electronically. There's no shipping involved.